Tikkel Tokkel Dagsorg is 'n klein Dagsorg Sentrum,babas-pleuters3maande tot 3 jaar.Ek vat net 'n klein groepie kleintjies,dus waarborg ek U dat U kleintjie met liefde en sorg na gekyk sal word.Liefdevolle,veilige kindervriendelike omgewing,waar ons leer,speel en saam groei.Weeksdae:Voldag van 6 tot 6.Halfdag is van 6 tot 1uur.Ons is vakansie tye ook oop,insluitend Desember vakansies.Inskrywings 2012 is nou oop.Vir verdere inligting skakel Nicolene 0846199357